Vullisverwyderingsplan en operasie skoonmaak in die Groter Oudtshoorn
Die Reinigingsafdeling van die munisipaliteit het ‘n vullisverwyderingsplan opgestel wat daartoe versekering gee dat vullis by elke huishouding in die Groter Oudtshoorn verwyder sal word.
Voorspoedige feesseisoen vir u almal
Hierdie tyd van die jaar smag almal na rus, rustigheid en ‘n ontspanne atmosfeer. Die meeste van ons gaan ons skoene, letterlik en figuurlik, uitskop en die beste maak van die tyd deur dit met familie en vriende te spandeer.
Biblioteek in Rosevalley ‘n vooruitsig
“Die kragtigste middel tot verdediging wat aangewend kan word om die wêreld te transformeer is opvoeding.” (Madiba)
Residents urged to boil water after high bacteria count on Oudtshoorn water
The results of the water samples released by Oudtshoorn Municipality on Monday morning revealed that the bacteriological counts are high and therefore the public is urged to boil the water before human consumption.