Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Groter Oudtshoorn se landelike gebiede kry sonkrag

Oudtshoorn munisipaliteit is die eerste in die Weskaap wat meemaak aan die sonkragprojek en soos die uitvoerende burgemeester, rdl Colan Sylvester gesê het, is Oudtshoorn een van die ideale plekke wat sonkrag effektief kan benut siende dat die dorp baie son dae het.

Transnet-Phelophepa gesondheidsorg-trein is in die dorp

Die Transnet-Phelophepa gesondheidsorg-trein bring gesondheid en hoop aan duisende landelike Suid-Afrikaners wat toegang tot gesondheidsorgfasiliteite benodig. Hierdie trein bring kwaliteit mediese sorg in die mees afgeleê gemeenskappe, volgens die aangehegde persverklaring.

Oudtshoorn Municipality turnaround on track

Following ten months in charge, the new Oudtshoorn Council leadership is happy to announce that the turnaround of Oudtshoorn is proceeding well. Significant work has been done to date including addressing the out of control creditors account the new council inherited.