Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Transnet-Phelophepa gesondheidsorg-trein is in die dorp

Oudtshoorn, 28 Junie 2017 – Die Transnet-Phelophepa gesondheidsorg-trein bring gesondheid en hoop aan duisende landelike Suid-Afrikaners wat toegang tot gesondheidsorgfasiliteite benodig. Hierdie trein bring kwaliteit mediese sorg in die mees afgeleê gemeenskappe, volgens die aangehegde persverklaring.

Die naam ‘Phelophepa’ beteken ‘goeie, skoon gesondheid’ in Sotho en Tswana en dit is presies wat hierdie gesondheidskliniek bied.

Die trein sal by die treinstasie in Oudtshoorn wees op die volgende dae:

  • 28 August to 1 September 2017
  • 4 to 8 September 2017