Verkeersafdeling se toetsbaan weer op dreef

Die verkeersafdeling van Oudtshoorn munisipaliteit was verlede jaar op die punt om gedegradeer te word na ‘n Graad F as gevolg van die toetsbaan wat nie aan die vereiste standaarde voldoen van ‘n Graad A lisensie toetsbaan nie. Na die opknapping van die toetsbaan het die Departement van Transport op 22 Junie 2018 bevestig dat die verkeersafdeling sy vorige Graad A status kan hervat.
New water pumps for Dysselsdorp

The old outdated (24 years old) pumps at the Dysselsdorp WTW have been replaced with “state of the art” vertical pumps. The project value is R 2 million and is funded through a water services infrastructure grant from the Department of Water and Sanitation.