Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

“Career expo” vir werkloses ‘n sukses

Oudtshoorn munisipaliteit se visie is om ‘n sterk en deernisvol gemeenskap te bou wat daarna strewe om die kwaliteit van die lewens van die inwoners op ‘n volhoubare manier te verbeter. Om hierdie rede het die munisipaliteit dit goed geag om ons jongmense bloot te stel aan ‘n “Career expo”.