Phelophepa Gesondheidstrein ontvang woorde van waardering

Die uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, tesame met die provinsiale minister van Finansies, Dr. Ivan Meyer, het op 29 Augustus 2017 die Phelophepa Gesondheidstrein besoek om hulle waardering uit te spreek aan die professionele dokters en werkers wat hulle mediese dienste beskikbaar stel aan die gemeenskap van Oudtshoorn.
Mayor Sylvester announces Council’s Bursary Programme

Executive Mayor Colan Sylvester has, on 29 August 2017, announced the Council’s Bursary Award Programme in an information session.