Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Electricity supply restored

Electricity supply that was lost yesterday in the Northern parts of Oudtshoorn has been restored this afternoon (Tuesday, May 16, 2017).

Oorhandiging van huise in Rosevalley

Die Burgemeester, Rdh Colan Sylvester, het op Maandag, 15 Mei met die amptelike oorhandiging van agt huise in Rosevalley, aan die begunstigdes genoem dat die ontvangs van hul eie huise moet uitstaan as een van die groot oomblikke in hul lewe.