Help die Munisipaliteit om Diefstal Hok te Slaan

Oudtshoorn Munisipaliteit doen ‘n dringende beroep op die publiek van die Groter Oudtshoorn om diefstal en vandalisme te rapporteer wat plaasvind by Oudtshoorn, Dysselsdorp en De Rust Rioolsuiweringswerke, Vandalisme en diefstal van toerusting en omheinings is tans ‘n groot probleem.