Verkeersdepartement Poog Om Agterstand in te Haal

Die waarnemende munisipale bestuurder, Gerald De Jager, het op Dinsdag, 13 Oktober 2020, ‘n besoek afgelê by die Oudtshoorn Verkeersdepartment. Die rede vir die besoek was om vas te stel wat die munisipaliteit kan doen om dienslewering te verbeter.