Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Welkom boodskap vanaf Burgemeester

Ons visie is “Vooruitgang vir almal”, en dit is die idee van die kunstefees. Vir almal se talente om ‘n platform te hê en ervaar en gevoel te word deur vele. Die Feesgangers komplimenteer die deelnemers en die deelnemers komplimenteer die feesgangers.