Bewusmakingsveldtog oor die waterkrisis

Oudtshoorn munisipaliteit is besig met ‘n uiterste bewusmakingsveldtog oor die waterkrisis. “Ons wil uitreik na skole, besighede, belanghebbendes en inwoners om aan hulle die erns van die situasie te beklemtoon,” sê Colan Sylvester, uitvoerende burgemeester.
New hope for Rosevalley as construction of a new library is approaching

A new settlement of Rosevalley in Oudtshoorn will receive a new public library. This was confirmed during a sod turning ceremony on Monday, 20 August 2018.