Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Konstruksie van die De Rust Grootmaat waterpyplyn

Grootmaat watervoorsiening te De Rust is nie voldoende nie omrede (1) die dorp se watertoekenning uit die Huisrivier van 4,5l/s, minder is as die gemiddelde verbruik van 6,5l/s en (2) die kwaliteit van die water uit die Huisrivier by tye swak is, veral na die verwoestende brand in Desember 2016 in die opvangsgebied.