R8.5 miljoen vir nuwe Rosevalley Biblioteek

Die eerste publieke deelname proses vir die Rosevalley Biblioteek het afgeskop op Donderdag, 21 Junie 2018. Tydens hierdie vergadering is die publiek meegedeel dat die Wes-Kaapse Biblioteekdienste ‘n bedrag van R8.5 milloen beskikbaar sal stel vir die oprigting en onderhoud van die Biblioteek.