Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Munisipale amptenare hou “Wellness Day”

‘n poging om die moraal van die werkgewers te verhoog, het Oudtshoorn munisipaliteit ‘n “Wellness Day” gehou op Vrydag, 01 Junie 2018, by die De Jager Sportkompleks. Die Menslike hulpbron afdeling van die munisipaliteit het Junie maand gemerk as werk/loopbaan & intellektuele maand.