Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Stortingsterrein weer veilig na beter toegangsbeheer

Oudtshoorn munisipaliteit het ‘n poging aangewend om die Grootkop Stort Terrein, beter bekend as “die tiep”, meer gebruikersvriendelike te maak deur die aanstelling van sekuriteitswagte op 19 April 2018. Die vordering van die projek word gemonitor om die sukses te bepaal, alhoewel daar sedertdien nog geen klagtes ontvang was van aanranding of diefstal nie.