Voorafbetaalde koopkrag “unblocked”

Gedurende die raadsvergadering van 19 Desember 2017, het die raad eenparig besluit dat alle inwoners wie se elektrisiteit “geblock” of “afgesny” is, geaktiveer moet word vir die feesseisoen.