Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Amptelike opening van alle munisipale swembaddens

Die munisipale swembaddens is vanoggend deur die uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, amptelik oop verklaar. Die swembad in kerkstraat is na drie jaar weer in volle bruikbare toestand en die publiek kan weer daar gaan afkoel in die waters