Oorhandiging van die opgegrawe oorskot van Michael Lucas

Colan Sylvester, uitvoerende burgemeester, was op 31 Oktober 2017 die gasheer vir die oorhandiging van die opgegrawe oorskot van Michael Lucas wat op 25 Maart 1988 gehang was, waarna sy oorskot die eiendom van die staat geword het.