Oudtshoorn Munisipaliteit se Oudit Komitee aktief

Die Munisipale Oudit Komitee het op 24 Augustus 2017 vir die eerste keer in die finansiële jaar byeengekom. Hulle is verplig om, volgens die Municipal Financial Management Act (MFMA), ten minste 4 keer per jaar te vergader.