Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Burgemeester kondig sy beurs toekennings program aan

Op 29 Augustus 2017 het die uitvoerende burgemeester, Colan Sylvester, en die raad met ‘n paar onderwysers van hoërskole in Oudtshoorn bymekaar gekom om sy beurs toekenningsprogram aan te kondig. Die fokuspunt was om die vennootskap tussen skole en die munisipaliteit te herstel om meer jongmense te lok na plaaslike regering sektor.