Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Oudtshoorn Munisipaliteit vier vrouedag

Oudtshoorn munisipaliteit het op Vrouedag, 09 Augustus 2017, ‘n middag van kuier en gesels met die verskillende vroue in die gemeenskap aangebied. Die doel van hierdie samekoms was om vroue van die dorp weer bymekaar te bring om saam met mekaar te werk en te streef om beter met mekaar te leef.