Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

161 inwoners van De Rust ontvang transport-aktes

Vir eerste huiseienaars is dit een van dié belangrikste dokumente wat hulle in hul besit kan hê, het burgemeester, Colan Sylvester, gesê toe hy inwoners van De Rust toepreek met die oorhandiging van 161 transport-aktes op Donderdag, 13 Julie 2017.