Die vuil strate is kommerwekkend vir die Burgemeester

Die Uitvoerende Burgemeester, Colan Sylvester, sê dat dit vir hom ‘n bron van kommer is dat die dorp se strate net nie kan skoon bly nie, nadat ‘n bewustheid en skoonmaak operasie begin was op 15 Mei 2017. Dieselfde gebiede is twee maande terug deur die munisipaliteit, Afriforum en die Toerisme Transformasie Missie (TTM), met behulp van die inwoners skoongemaak, voeg die burgemeester by.
Newly approved Oudtshoorn budget ‘a new era to clean governance’

Oudtshoorn Municipality’s 2017/2018 budget which was approved by Council on 30 May 2017 at a special council meeting, is according to the Executive Mayor Colan Sylvester, the beginning of a new era of clean governance and prudent financial management.