Burgemeester bedank almal vir die reuse sukses van die maskerbal

“Die aand was ‘n wonderlike sukses, en ek is dankbaar vir al die borge en gaste wat die aand vir ons moontlik gemaak het.” het Burgemeester Colan Sylvester gesê. Die eerste burgemeester maskerbal het sowat R77000.00 ingesamel.