Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Public Threats Are Regarded In A Serious Light

Oudtshoorn, 14 March 2023 – Public threats against the Executive Mayor, Alderman Chris Macpherson, Speaker Johan Allers, Deputy Mayor, Alderman Vlancio Donson and acting Municipal Manager, Mr Walter Hendricks of the Greater Oudtshoorn, as well as incitement to violence by certain individuals and groups are regarded in a serious light. Incidents and threats which occurred during the past week are unlawful and are being treated as such.

Information regarding specific individuals has already been brought to the attention of the South African Police Department (SAPD) at a high level. Charges are currently being prepared against individuals and will be laid with the SAPD.

Messages which stated amongst others that “the Mayor will be taken out” were circulated last week and are still being circulated. The Executive Mayor, Speaker, Deputy Mayor and acting Municipal Manager want to make it clear that they will not be intimidated by extremists and individuals driving personal agendas while disregarding democratic processes and legislation.

People who are guilty of these transgressions need to know that the Municipality operates within the parameters of processes determined by the constitution of South Africa and will not deviate from it. Platforms that individuals are creating for themselves in this way will not be entertained or supported in any way.

PUBLIEKE BEDREIGINGS WORD IN ‘N ERNSTIGE LIG BESKOU

Oudtshoorn, 14 Maart 2023 – Openlike dreigemente teen die Uitvoerende Burgemeester, Raadsheer Chris Macpherson, Onderburgemeester, Raadsheer Vlancio Donson, Speaker Johan Allers en waarnemende Munisipale Bestuurder, Mnr Walter Hedricks van die Groter Oudtshoorn, sowel as aanhitsing tot geweld deur sekere individue en groepe word in ‘n uiters ernstlige lig beskou. Die insidente en dreigboodskappe van die afgelope twee weke is oortredings van die wet en word dienooreenkomstig hanteer.

Inligting ten opsigte van spesifieke individue is reeds op hoë vlak aan die Suid Afrikaanse Polisie Diens (SAPD )oorhandig en verlede week is die versekering gegee dat dit ondersoek word. Daar word ook tans klagte voorberei wat teen spesifieke persone aanhangig gemaak sal word.

Boodskappe wat onder andere lui dat “die burgemeester uitgehaal sal word”  is verlede week wyd versprei.  Die Burgemeester, Speaker, Onderburgemeester en waarnemende Munisipale Bestuurder  wil dit duidelik stel dat hulle nie deur ekstremiste en individue met persoonlike agendas wat demokratiese prosesse en wetgewing minag, geïntimideer sal word nie.

Mense wat hulle aan hierdie optredes skuldig maak, moet kennis neem dat die munisipaliteit volgens duidelike prosesse wat deur die grondwet bepaal word, optree en die versekering gee dat daardie bepalings gehandhaaf sal word.  Platforms wat individue en groepe vir hulself wil skep sal nie ondersteun word nie.