Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Nuwe jaar boodskap van die Burgemeester

Oudtshoorn, 10 Januarie 2017 – Rdh Colan Sylvester, uitvoerende burgemeester, wil almal ‘n voorspoedige nuwe jaar gevul met groot vreugde en geluk toewens.

Oudtshoorn Munisipaliteit sien weer uit daarna om op ‘n sinvolle, eerlike en deursigtige wyse met al sy betrokke belanghebbendes om te gaan. Ons wil groter hoogtes bereik in terme van ons mandaat van dienslewering aan die Groter Oudtshoorn.

Kom ons maak ons Nuwejaar resolusie om daar te wees vir mekaar en mekaar te help om die dorp van Oudtshoorn ‘n vriendelike omgewing te maak om in te bly en te werk.