Prosperity for All
A Town to grow, work, play & prosper in

Dankie vir verdraagsaamheid gedurende roetine inspeksie

Oudtshoorn, 20 Februarie 2019 Oudtshoorn munisipaliteit wil alle inwoners bedank vir hulle verdraagsaamheid en samewerking met die kragonderbrekings ‘n paar weke gelede.

Die munisipaliteit was besig met die roetine inspeksie van die kragkabels en transformeerders.  Ongelukkig was dit nodig om die krag af te sit in die areas waar die instandhouding gedoen was, maar ons het gepoog om dit in die meeste gevalle in die aande te doen.

Hierdie instandhouding en herstelwerk moet elke paar jaar gedoen.