Thu
Thu
Thu
Thu

Oudtshoorn

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

De Rust

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dysselsdorp

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Calitzdorp

Thursday°C

Important numbers

Electricity/Public Works(044) 203 3159
Water and Sewage(044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses(044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement(044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound(044) 203 3957
Housing(044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room(044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services(044) 203 3174/3165
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Oudtshoorn
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

De Rust
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dysselsdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Calitzdorp
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity/Public Works (044) 203 3159
Water and Sewage (044) 272 4634 / 3114 /3153
Traffic / Driving Licenses (044) 203 3162 / 3934
Cleansing Services / Law Enforcement (044) 203 3993 / 3990 / 3910
Animal Pound (044) 203 3957
Housing (044) 203 3900
Municipal Switchboard / Control Room (044) 203 3000 / 3121 / 3134 / 3147
Roads/Storm Water Services (044) 203 3174/3165
22 May 2019

Padblokkade Operateurs doen diens in Parkweg

Oudtshoorn, 22 Mei 2019 - Oudtshoorn munisipaliteit se verkeersafdeling het in vennootskap met die Spoedbus van Syntell verlede week ‘n padblokkade projek geloods in Parkweg. Syntell is 'n voorganger in eind-tot-einde verkeerswetstoepassingsdienste en -stelsels. 

Met die tegnologies geinnoveerde toerusting in die spoedbus kon die verkeersdepartment ‘n goed georganiseerde padblokkade loods, soos outomatiese nommerplaat erkenning wat ‘n waarskuwing uitstuur indien daar ‘n dagvaardiging of ‘n lasbrief vir inhegtenisneming op die voertuig is.  Wat dit ook baie makliker gemaak het is dat voertuigeienaars enige uitstaande verkeersboetes ook daar kon betaal.

Een van die padblokkade operateurs, David Abrahams, het genoem dat hy en sy kollega, Lorendo Damons, baie passievol is oor hulle werk omdat dit hulle deel is om wetstoepassing op die paaie te laat geskied. 

Die verkeersdepartemente gaan poog om dit ‘n gereelde instelling te maak in Oudtshoorn.

Last published 22 May 2019